Dinge verander
Dieselfde bly is dalk sleg
Verander maar self
Tuesday, March 10, 2015
Saturday, March 7, 2015
Waarom?
Waaroor gaan hierdie blog? Dit gaan oor miljoene. As hierdie blog R1 000 000 kan inbring, sal dit baie gaaf wees. Tot dan toe, sal dieselfde getal in ander vorme moet doen. Haiku's is redelik maklik. Dan is daar blitsverhale, kortverhale, gedigte en hoofstukke van gedigte. As prente tel, kan plasings ook tel. Resensies ook?
Ek gaan nie 'n afsnypunt instel nie, maar ek gaan wel tussentydse mylpale opsit. Solank mense net hier kliek, sal die saak reg wees. Kom ons kyk hoe dit gaan?
Subscribe to:
Posts (Atom)